NEUTRAL

Hulde Kruis By Moreleta Kerk

City of Tshwane, South Africa

Hierdie is die hoeksteen waarop hierdie sentrum gebou is, met die beloftes wat die Here vir die gemeente bir sy uitbreidingspad vorentoe kom gee het. Dit is 23 April 2005 tydens 'n "Beloftebou" funksie aan die Here opgedra. Sien die Delta Belofteboekie op www.moreleta.org onder Delta.

Submit Update